Nuwe Sosiaal Kontrak
Voorkoms
(Aangestuur vanaf NSC)
| Nieuw Sociaal Contract | |
| NSC | |
| Gestig | 19 Augustus 2023 |
|---|---|
| Afgestig van | Christen-Demokratiese Appèl (CDA) |
| Ideologie | Christelike demokrasie |
| Webblad | partijnieuwsociaalcontract.nl |
Die Nuwe Sosiaal Kontrak (Nederlands: Nieuw Sociaal Contract, afgekort NSC) is 'n Nederlandse politieke party, wat op 19 Augustus 2023 deur Pieter Omtzigt gestig is.
Die party het in die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 vir die eerste keer die parlement betree; NSC het 20 setels behaal. Op 29 Oktober 2025 het die NSC 0 setels behaal.
Partyleiers
[wysig | wysig bron]- Pieter Omtzigt: 19 Augustus 2023 – 2025
- Nicolien van Vroonhoven: 2025
- Eddy van Hijum: 2025 – 2026
Bronne
[wysig | wysig bron]- Nieuw Sociaal Contract (NSC), Parlement.com
- Nieuw Sociaal Contract (NSC), DNPP