Gaan na inhoud

Victoria & Alfred Waterfront

Kaapstad se Waterfront soos gesien vanuit Tafelbaai.
Die Groot Wiel in die Waterfront, amptelik bekend as die Cape Wheel.[1]
Die Waterfront is 'n gewilde bestemming vir inkopies, uiteet, vermaak en ontspanning.
Die kloktoring by die Victoria & Alfred Waterfront is in 1882 opgerig.
Die Jolly Roger is een van die plesierbote wat vaarte vanaf die Waterfront aanbied.[2]

Die Victoria & Alfred Waterfront is geleë tussen Robbeneiland en Tafelberg in die hart van Kaapstad se werkende hawe, en is een van die gewildste bestemmings in Suid-Afrika. Met die manjifieke see- en berguitsigte aan beide kante, uitstekende winkels en vermaaklikheid asook wêreldklas-hotelle vorm dit ook 'n bedrywige handelsgebied met unieke kantoorruimte en luukse woonstelle in die residensiële marina.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ Die webtuiste van die Cape Wheel. Geargiveer 29 Mei 2013 op Wayback Machine URL besoek op 16 Junie 2013
  2. ↑ Die bootoperateur se webtuiste. Geargiveer 15 Junie 2013 op Wayback Machine URL besoek op 16 Junie 2013

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
  • Van Hoven, Lynette: Waterkant-wonderland. In: Suid-Afrikaanse Panorama. Jaargang 37, nr. 3, Mei/Junie 1992. ISSN 0491-4783

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

33°54′22″S 18°25′13″O / 33.90611°S 18.42028°O / -33.90611; 18.42028