Gaan na inhoud

Acer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Acer
Acer pseudoplatanus
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Sapindaceae
Subfamilie: Hippocastanoideae
Genus: Acer
L., (1753)
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Argentacer Small
  • Crula Nieuwl.
  • Euacer Opiz
  • Negundium Raf.
  • Negundo Boehm.
  • Rufacer Small
  • Rulac Adans.
  • Saccharodendron Nieuwl.
  • Sacchrosphendamnus Nieuwl.

Acer is 'n genus van bome en struike wat behoort tot die familie Sapindaceae. Die genus staan ook as die Esdorings bekend en kom in die Noordelike Halfrond voor. Die genus bestaan uit 155 spesies waarvan die meeste in oos Asië voorkom. Die genus kom ook in Europa, Noord-Amerika en 'n paar spesies in Noord-Afrika voor.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Daar is 155 spesies wat tot die genus hoort:[1]

A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

Galery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ "Plants of the World Online". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2026. Besoek op 26 Oktober 2026.