Ben Piazza
Voorkoms
| Ben Piazza | |
| Geboortenaam | Benito Daniel Piazza |
|---|---|
| Geboorte | 30 Julie 1933 |
| Sterfte | 7 September 1991 (op 58) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Lewensmaat | Dolores Dorn (trou 1967; skei 1979) Wayne Tripp (1973–1991) |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 1951–1991 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Ben Piazza (30 Julie 1933 – 7 September 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hanging Tree (1959), I Never Promised You a Rose Garden (1977), The Blues Brothers (1980), en Guilty by Suspicion (1991).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: A Dangerous Age
- 1959: The Hanging Tree
- 1962: Sinners Go to Hell
- 1973: The Candy Snatchers
- 1977: I Never Promised You a Rose Garden
- 1980: The Blues Brothers
- 1991: Guilty by Suspicion
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1978: The Waverly Wonders
- 1979: Bender