Bespreking:Ergodisiteit
Nuwe onderwerpVoorkoms
Jongste opmerking: 19 jaar gelede deur RAM
| Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ergodisiteit-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
Artikelriglyne |
Daaglikse bladtrekke van Ergodisiteit
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
| fisika | |||||||
| |||||||
Ek is baie onseker oor die vertaling van die Engelse woord "measure" na "mate" in hierdie artikel. Ek weet ook dat mens soms "invariant" in die konteks van wiskunde na "invariant" in Afrikaans vertaal - hier het ek eerder "onveranderlike" gebruik. Wynand.winterbach 22:19, 16 Oktober 2007 (UTC)
- Ek is ook onseker oor wat die korrekte vertaling sal wees, maar mate lyk vir my reg. Verstaan ek reg as ek sê hierdie mate verwys na 'n pushforward measure of Bildmaß soos hulle in Duits daarna verwys? --RM 06:01, 17 Oktober 2007 (UTC)
