Gaan na inhoud

Buddleja

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Saliehoutbome
Buddleja davidii
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Scrophulariaceae
Tribus: Buddlejeae
Genus: Buddleja
Houst. ex L., (1753)
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Adenoplea Radlk.
  • Adenoplusia Radlk.
  • Chilianthus Burch.
  • Emorya Torr.
  • Nicodemia Ten.
  • Romana Vell.
  • Semnos Raf.
  • Toxina Noronha

Buddleja (saliehoutbome) is 'n genus van blomdraende plante wat behoort tot die familie Scrophulariaceae. Die genus is inheems aan Afrika, Asië, Noord-Amerika en Suid-Amerika.

Die genus is na eerw. Adam Buddle (1660-1715) vernoem, 'n Engelse amateur-botanis en vikaris.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Daar is 114 spesies wat tot die genus hoort:[1]

Galery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]