Clea Lewis
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Clea Lewis | |
| Geboorte | 19 Julie 1965 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | Stanley (* 2002) Alvin (* 2005) |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Clea Lewis (gebore 19 Julie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ice Age: The Meltdown (2006), Perfect Stranger (2007), en Ice Age: Dawn of the Dinosaurs (2009), en in die televisiereeks Maggie Winters (1998).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: Scotch and Milk
- 2006: Ice Age: The Meltdown
- 2007: Perfect Stranger
- 2009: Ice Age: Dawn of the Dinosaurs
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1992: Flying Blind
- 1994: Ellen
- 1997: Pepper Ann
- 1998: Maggie Winters
- 2007: Andy Barker, P.I.