Dirk Blocker
Voorkoms
| Dirk Blocker | |
| Geboortenaam | Dennis Dirk Blocker |
|---|---|
| Geboorte | 31 Julie, 1957 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 2 |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Dirk Blocker (31 Julie, 1957 - ) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Poltergeist (1982), Starman (1984), en Prince of Darkness (1987), en in die televisiereeks Brooklyn Nine-Nine (2013). Sy vader is Dan Blocker.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1982: Poltergeist
- 1984: Starman
- 1987: Prince of Darkness
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1976: Black Sheep Squadron
- 1983: Ryan's Four
- 2013: Brooklyn Nine-Nine
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1976: Bridger
- 1991: One Special Victory
- 1993: Back to Bonanza
- 2016: Advance & Retreat
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Dirk Blocker in die Internet-rolprentdatabasis
- Dirk Blocker op X