Gaan na inhoud

Edward Albee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Edward Albee
Gebore
Edward Franklin Albee III

(1928-03-12)12 Maart 1928
Sterf16 September 2016(2016-09-16) (op 88)
Montauk, New York
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepDramaturg
Bekend virWho's Afraid of Virginia Woolf?
The Zoo Story
A Delicate Balance
The Goat, or Who is Sylvia?
EggenootJonathan Thomas (1971–2005; sy dood)
EerbewysePulitzerprys vir Drama (1967, 1975 en 1994)
Tony-toekenning vir beste toneelstuk (1963 en 2002)
Nasionale Medalje van Kuns (1996)
Spesiale Tony-toekenning (2005)
Amerikaanse toekenning vir Letterkunde (2015)

Edward Franklin Albee III (12 Maart 1928 – 16 September 2016) was 'n Amerikaanse dramaturg wat bekendheid verwerf het vir toneelstukke soos The Zoo Story (1958), The Sandbox (1959), Who's Afraid of Virginia Woolf? (1962) en A Delicate Balance (1966). Drie van sy toneelsukke is bekroon met die Pulitzerprys vir Drama.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]