Gaan na inhoud

Empleurum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Empleurum
Empleurum serrulatum
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Rutaceae
Subfamilie: Zanthoxyloideae
Genus: Empleurum
Aiton, (1789)
Spesies
Sien teks

Empleurum (vleiboegoe) is 'n genus van immergroen struike met gegroefde, kortharige takke wat behoort tot die familie Rutaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Al die spesies is deel van die fynbos.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ "Plants of the World Online". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2025. Besoek op 28 Junie 2025.