Gaan na inhoud

Go (programmeertaal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Go oftewel golang is 'n vrye en oopbron[1] programmeertaal wat deur Robert Griesemer, Rob Pike, en Ken Thompson by Google[2] in 2007 geskep is.[3] Dit is 'n vertaalde en staties getipeerde taal in die tradisie van Algol en C en het laevlak fasiliteite soos wysers.[4] Ander kenmerke van Go sluit in sy vullisverwydering, beperkte gestruktureerde tipering,[5] geheueveiligheidskenmerke, en CSP-styl konkurrente programmeerkenmerke.[6]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ "LICENSE". golang.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2021.
  2. ↑ Kincaid, Jason (10 November 2009). "Google's Go: A New Programming Language That's Python Meets C++". TechCrunch (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2010. Besoek op 18 Januarie 2010.
  3. ↑ "Language Design FAQ". golang.org (in Engels). 16 Januarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2010. Besoek op 27 Februarie 2010.
  4. ↑ Summerfield, Mark (2012). Programming in Go. Addison-Wesley Professional. ISBN 978-0-321-77463-7. {{Verwys boek}}: Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)
  5. ↑ "Why doesn't Go have "implements" declarations?". golang.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2015. Besoek op 1 Oktober 2015.
  6. ↑ Metz, Cade (5 Mei 2011). "Google Go boldly goes where no code has gone before". The Register. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2011.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]