Hong Chau
Voorkoms
| Hong Chau | |
| Geboorte | 1979 (46-47 jaar oud) |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |

Hong Chau (* 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Inherent Vice (2014) en Downsizing (2017), en in die televisiereeks Treme (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: Inherent Vice
- 2017: Downsizing
- 2018: Duck Butter
- 2019: Artemis Fowl
- 2023: Asteroid City
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Treme
- 2010: Trenches
- 2014: A to Z
- 2017: IMDb at Toronto International Film Festival
Video's
[wysig | wysig bron]- 2007: Within Limits