Gaan na inhoud

Johan Oberholzer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Johan Oberholzer
GeboortenaamJohannes Jacobus Oberholzer
Gebore(1982-09-10)10 September 1982
OorsprongWalvisbaai, Suidwes-Afrika
Sterf1 Februarie 2025(2025-02-01) (op 42)
Helderberg, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer, komponis
AssosiasiesHulle

Johannes Jacobus Oberholzer (10 September 1982, Walvisbaai, Suidwes-Afrika - 1 Februarie 2025, Helderberg, Suid-Afrika) was 'n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en komponis. Hy was bekend vir sy lidmaatskap van die musiekduo Hulle.

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Kortfilms

[wysig | wysig bron]
  • 2014: Skildery: Nàdine (komponis)
  • 2015: Een Vir Een: Bobby van Jaarsveld (komponis)
  • 2015: Tyd: Nàdine (komponis)

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]