Gaan na inhoud

Kroeg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n hotel-kroeg in Switserland.

'n Kroeg is 'n kleinhandel besigheid wat alkoholiese drankies bedien, soos bier, wyn, sterk drank, skemerkelkies en ander drankies soos mineraalwater en koeldranke. Kroeë verkoop dikwels ook peuselhappies, soos aartappelskyfies of grondboontjies, om op die perseel te eet.[1] Some types of bars, such as pubs, may also serve food from a restaurant menu.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ Meyer, Arthur; van Vann, Mick (2013). How to Open and Operate a Restaurant (in Engels). Simon and Schuster. pp. 96-8. ISBN 978-0-7627-8189-8.