Gaan na inhoud

Loodglit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Loodglit
 
FormulePbO  
Kleurrooi 
Glansvetagtig, dof 
Hardheid2 (Mohs) 
Digtheid9,14 g/cm3 
Dubbelbrekingeenassig (-) 
RI-waardesnω = 2.665 nε = 2.535 
RuimtegroepP4/nmm 
Strukturbericht-kodeB10 
Eenheidsela = 3.9729 Å, c = 5.0217 Å 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Loodglit[1] of litargiet (Eng. litharge van Grieks λιθάργυρος (silwerklip)) is 'n mineraal met chemiese formule PbO. By hoër temperature (488 °C) gaan dit oor in 'n geel allotroop wat as die mineraal massikot bekend is. [2]

Loodglit word in Namibië naby die Tsumeb-smelter aangetref (Osjikoto-streek).

Kristalstruktuur

[wysig | wysig bron]

Die tetragonale struktuur van loodglit is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se B10-struktuur. [3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ soms ook: "glit"; soms verwar met swart loodglans of galeniet PbS, of met rooi menie Pb3O4
  2. ↑ "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020.
  3. ↑ TYPIX Standardized Data and Crystal Chemical Characterization of Inorganic Structure Types, Springer Science & Business Media, Erwin Parthé, Louise Gelato, Bernard Chabot, Marinella Penzo, Karin Cenzual, Roman Gladyshevskii, 2013, ISBN 3-662-10641-8, ISBN 978-3-662-10641-9