Megyn Price
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Megyn Price | |
| Geboortenaam | Megyn Price |
|---|---|
| Geboorte | 24 Maart 1971 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 1 |
| Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
| Aktiewe jare | 1993–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Megyn Price (gebore 24 Maart 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Larry the Cable Guy: Health Inspector (2006) en in die televisiereekse Quantum Leap (1989), Grounded for Life (2001), en Rules of Engagement (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Love Happens
- 2006: Larry the Cable Guy: Health Inspector
- 2012: 3 Day Test
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1989: Quantum Leap
- 1996: Common Law
- 1998: LateLine
- 2001: Grounded for Life
- 2007: Rules of Engagement
- 2014: Celebrity Name Game
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: A Country Christmas Story
- 2016: Hometown Hero
Video's
[wysig | wysig bron]- 2007: Rules of Engagement: From Table Read to Taping
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Megyn Price in die Internet-rolprentdatabasis
- Megyn Price op X