Gaan na inhoud

Nadia G

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nadia G
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nadia Giosia[1]
Geboorte 12 Mei 1980 (1980-05-12) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, skryfster, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nadia G (gebore 12 Mei 1980) is 'n Kanadese musikant, aktrise, en "celebrity chef".[2][3]

As 'n aktrise is sy bekend vir haar rolle in die rolprent We Are the Menstruators (2017) en in die televisiereekse Bitchin' Kitchen (2010), Bite This with Nadia G (2014), en The Dinner Bash (2015).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2017: We Are the Menstruators

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2008: Steven and Chris
  • 2010: Bitchin' Kitchen
  • 2013: Food Fighters
  • 2014: Bite This with Nadia G
  • 2014: Revlon's #GoBold
  • 2015: The Dinner Bash

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ Nadia G. Facebook. Besoek op 16 November 2011.
  2. ↑ "Riot Grill serves up a renegade feast". Los Angeles Times. 6 Augustus 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2016. Besoek op 12 Mei 2016.
  3. ↑ Anderson, John (24 Junie 2011). "Nadia G of 'Bitchin' Kitchen' on Cooking Channel". The New York Times. ISSN 0362-4331. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2017. Besoek op 12 Mei 2016.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]