Gaan na inhoud

Opstand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Franse polisie tydens 'n opstand in Parys op 6 Mei 2007.

'n Opstand of rebellie vind plaas wanneer 'n individu of groep mense teen gesag in verset kom. 'n Opstand wissel van burgerlike ongehoorsaamheid tot gewapende verset. Suksesvolle opstande kan lei tot 'n revolusie of 'n bevryding. Iemand wat in opstand kom heet 'n rebel of opstandeling.

Vorms van opstand

[wysig | wysig bron]

Die intensiteit van 'n opstand verskil dikwels en kan strek van 'n plaaslike oproer (onluste) tot 'n burgeroorlog:

Sien ook

[wysig | wysig bron]