PepsiCo
Voorkoms
| PepsiCo | |
| Tipe | Openbaar |
|---|---|
| Gestig | 28 Augustus 1898; New Bern, Noord-Carolina, VSA as Pepsi-Cola Company |
| Hoofkantoor | Harrison, New York, VSA |
| Werknemers | 318 000 (2024) |
| Webwerf | www |
PepsiCo is 'n Amerikaanse multinasionale korporasie wat voedsel, graangebaseerde peuselhappies, koeldrank, en ander produkte vervaardig, bemark en versprei. PepsiCo se bekendste produk is Pepsi, waarvan die maatskappy sy naam kry.
Die korporasie se hoofkantoor is in Harrison, New York. PepsiCo is in 1965 gevorm ná die samesmelting van die Pepsi-Cola Company en Frito-Lay, Inc..
Bron
[wysig | wysig bron]- "Pepsi se baas tree uit". Netwerk24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019. Besoek op 14 Augustus 2018.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf
- Sakedata vir PepsiCo, Inc: Google Finance
- Yahoo! Finance
- Reuters
- SEC-indienings