Sarah Patterson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Sarah Patterson | |
| Geboorte | 22 April 1972 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1976–1991; 2002–2007 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Sarah Patterson (gebore 22 April 1972) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Company of Wolves (1984), Snow White (1987), Do I Love You? (2002), en Tick Tock Lullaby (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1984: The Company of Wolves
- 1987: Snow White
- 2002: Do I Love You?
- 2007: Tick Tock Lullaby