Gaan na inhoud

Sjabloon:IFA

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gee die IFA-transkripsie alleen, of 'n taalkode voor dit:

  • {{IFA|tomʲ}} → tomʲ — gewone transkripsie, sonder etiket of skakel
  • {{IFA|ru|tomʲ}} → uitspraak in Russies: met 'n skakel na Hulp:IFA/Russies
  • {{IFA|de|ˈnɛstrɔɪ̯|lang}} → net die taalnaam as etiket
  • {{IFA|cs|ˈjanaːtʃɛk|lang|Cs-Janacek.ogg}} → met 'n klankgreep

Die taalkode moet eerste staan. Die ouer vorm met die teks eerste ({{IFA|pɔl siɲak|lang}}) gee 'n fout; skryf dit as {{IFA|fr|pɔl siɲak}}.

Vir Engelse uitspraak foneem vir foneem is Sjabloon:IPAc-en die regte een.

Sjabloon:IPA stuur hierheen aan. Die lettertipes kom uit die .IPA-reël in MediaWiki:Common.css, nie meer uit {{IFA fonts}} nie.

Die onderstaande dokumentasie word nie vertoon wanneer die sjabloon geplaas word nie.
Hierdie sjablooninfo is na ’n subbladsy verskuif om verwarring te voorkom.
Bekyk · Bespreek · Wysig

Hierdie sjabloon omsluit IFA-transkripsies in vierkantige hake ([]) en[1] skakel na die artikel Internasionale Fonetiese Alfabet.

Gebruik


{{IFA|transkripsie}}

Voorbeeld

Die artikel Þing bevat byvoorbeeld die IFA-transkripsie θiŋ van die uitspraak van Þing. Deur {{IFA|θiŋ}} in die artikel te voeg, word die transkripsie as θiŋ vertoon.

Notas

  1. ↑ Die sjabloon word tans gebruik om foneties sowel as fonemiese transkripsies se style aan te pas. Daar moet dus vir hierdie tweeledige behoeftes voorsiening gemaak word.