Sjabloon:Navigasieboks
| Gebruik Lua: |
{{Navigasieboks}} teken 'n navigasieboks: die saamgevoude tabel met skakels wat onderaan 'n reeks verwante artikels staan. {{Navbox}} stuur hierheen aan.
Gebruik
[wysig bron]{{Navigasieboks
|name = Die sjabloon se naam, sonder "Sjabloon:"
|title = Die opskrif in die titelbalk
|state = {{{state|autocollapse}}}
|bodyclass = hlist
|group1 = Eerste ry se titel
|list1 =
*[[Eerste skakel]]
*[[Tweede skakel]]
|group2 = Tweede ry se titel
|list2 =
*[[Derde skakel]]
}}
|name= moet die sjabloon se eie naam wees, anders wys die l b w-skakeltjies in die titelbalk na die verkeerde bladsy. |bodyclass=hlist of |listclass=hlist laat die lysies horisontaal loop; sonder hlist of plainlist beland die sjabloon in Kategorie:Navigasiebokse sonder horisontale lyste.
Die state-parameter moet deurgegee word
[wysig bron]'n Navigasieboks wat {{Navigasieboks}} omhul, staan twee rame onder die #invoke, en Module:Arguments kyk net een raam op. Die artikel se |state= is dus onsigbaar vir die module, en die sjabloon moet dit self deurgee:
|state = {{{state|autocollapse}}}
Sonder dié reël bly die boks stil op autocollapse, wat die leser ook al vra.
state | Wat dit doen |
|---|---|
autocollapse | Vou in sodra daar nog 'n navigasieboks op die bladsy staan. Verstek. |
collapsed | Vou altyd in. |
uncollapsed of expanded | Vou altyd uit. |
plain of off | Nie invoubaar nie: geen knoppie in die titelbalk nie. |
Parameters
[wysig bron]Genommerde parameters loop van 1 af op. Rye bo 20 werk, maar verwysings daarin kan buite orde nommer, want die module lees net die eerste 20 vooraf om die nommering reg te kry.
Inhoud
[wysig bron]| Parameter | Wat dit doen |
|---|---|
name | Die sjabloon se naam, vir die l b w-skakels. |
title | Die titelbalk se teks. |
above, below | 'n Ry oor die volle breedte, bo of onder die lys. |
groupN | Die ry se titel links van ry N. |
listN | Ry N se inhoud. |
image, imageleft | 'n Beeld regs of links van die lys. |
Gedrag
[wysig bron]| Parameter | Wat dit doen |
|---|---|
state | Sien hierbo. |
border | subgroup of child vir 'n boks binne 'n ander een, none vir een sonder raam. |
navbar | off of plain laat die l b w-skakels weg. |
nowrapitems | yes hou elke lysitem op een reël. |
evenodd | swap ruil die strepies om; 'n klasnaam gee elke ry dieselfde kleur. |
nocat | Enige waarde behalwe false skakel die naspoorkategorieë af. |
tracking | no skakel net die horisontalelyskategorie af. |
templatestyles | 'n Eie TemplateStyles-bladsy, bo-op die module se eie CSS. |
Styl en klasse
[wysig bron]| Parameter | Wat dit doen |
|---|---|
basestyle | CSS vir die titel, die groepe en above/below saam. |
titlestyle, groupstyle, groupNstyle | CSS vir die titelbalk of 'n ry se titel. |
liststyle, listNstyle, oddstyle, evenstyle | CSS vir die lysselle. |
abovestyle, belowstyle, imagestyle, imageleftstyle | CSS vir daardie selle. |
style, bodystyle, innerstyle | CSS vir die boks as geheel. |
bodyclass, listclass, listNclass, titleclass, groupclass, aboveclass, belowclass, imageclass, navboxclass | HTML-klasse, meestal hlist of plainlist. |
groupwidth, listpadding, list1padding | Afmetings. |
Let op: basestyle en titlestyle gee net hul color:-verklaring aan die l b w-skakels deur, sodat wit teks op 'n donker balk leesbaar bly.
Geneste bokse
[wysig bron]'n Ry se inhoud kan self 'n navigasieboks wees. Skryf |listN = subgroup en gee die binneste boks se parameters met listN_ voor:
|list1 = subgroup |list1_group1 = Binneste ry se titel |list1_list1 = *[[Skakel]]
Of skryf die binneste boks uit as {{Navigasieboks}} met |subgroup as eerste parameter, soos {{Vryheidsfront Plus}} doen. 'n Subgroep wat buite 'n ouerboks beland, word in Kategorie:Verweesde navigasiebokse gelys; |orphan=yes onderdruk dit.
Die drie bladsye
[wysig bron]| Bladsy | Wat daarin staan |
|---|---|
| Module:Navigasieboks | Die logika. |
| Module:Navigasieboks/configuration | Stringe wat lesers en skermlesers sien, en die kategoriename. |
| Module:Navigasieboks/styles.css | Die CSS. |
Naspoorkategorieë
[wysig bron]- Kategorie:Navigasiebokse sonder horisontale lyste
- Kategorie:Navigasiebokse met agtergrondkleure
- Kategorie:Moontlik onleesbare navigasiebokse: die kontras tussen teks en agtergrond is laer as 4,5
- Kategorie:Navigasiebokse met rame
- Kategorie:Verweesde navigasiebokse
- Kategorie:Bladsye wat navigasieboks-kolomme sonder die eerste kolom gebruik
Verwante ingangspunte
[wysig bron]{{#invoke:Navigasieboks|with collapsible groups|…}}
{{#invoke:Navigasieboks|with columns|…}}