Stilbe
Voorkoms
| Stilbe | |
|---|---|
| Stilbe ericoides | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Asterids |
| Klade: | Lamiids |
| Orde: | Lamiales |
| Familie: | Stilbaceae |
| Genus: | Stilbe Berg., (1767) |
| Spesies | |
|
| |
| Sinonieme | |
| |
Stilbe is 'n genus van klein struike wat behoort tot die familie Stilbaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is sewe spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Stilbe albiflora E.Mey.
- Stilbe ericoides (L.) L.
- Stilbe gymnopharyngia (Rourke) Rourke
- Stilbe overbergensis Rourke
- Stilbe rupestris Compton
- Stilbe serrulata (Hochst.) Rourke
- Stilbe vestita P.J.Bergius