Tienen
Voorkoms
Tienen Tirlemont | |
|---|---|
Munisipaliteit | |
Onze-Lieve-Vrouw Ten Poelkerk | |
Ligging van Tienen in die provinsie Vlaams-Brabant | |
| Koördinate: 50°48′00″N 4°56′00″O / 50.80000°N 4.93333°O | |
| Land | |
| Gewes (deelstaat) | |
| Provinsie | |
| Regering | |
| • Burgemeester | Marcel Logist (sp.a) |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 71,77 km2 (27,71 vk. myl) |
| Bevolking (1 Januarie 2011) | |
| • Totaal | 32 703 |
| • Digtheid | 456/km2 (1 180/vk. myl) |
| Poskode | 3300 |
| Skakelkodes | 016 |
| Webwerf | www.tienen.be |
Tienen (Frans: Tirlemont) is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandstalige Belgiese provinsie Vlaams-Brabant. Die stad is bekend vir die vervaardiging van suikerprodukte.
Besienswaardighede
[wysig | wysig bron]- Stadhuis
- Suikermuseum
- Museum Het Toreke
- O.L.V.-ten-Poelkerk
- Sint-Germanuskerk
- Paterskerk
- Kultuursentrum de Kruisboog