Gaan na inhoud

Tom Franco

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tom Franco
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Andrew Franco
Geboorte 14 April 1980 (1980-04-14) (46 jaar oud)
Palo Alto, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Familie James Franco (broer)
Dave Franco (broer)
Lewensmaat
  • Julia Lazar (trou 2014; s. 2014)
  • Iris Torres (trou 2021)
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Thomas Andrew "Tom" Franco (gebore 14 April 1980) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Basket Case 2 (1990), Rise of the Planet of the Apes (2011), en The Disaster Artist (2017). Sy twee broers, Dave en James, is ook bekende akteurs.[1]

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1990: Basket Case 2
  • 2011: Rise of the Planet of the Apes
  • 2017: The Disaster Artist

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ "My Day With the Franco Brothers". The Huffington Post. 28 Julie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2015. Besoek op 22 September 2015.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]