Gaan na inhoud

Jacques Cartier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jacques Cartier
Postuum portret van Jacques Cartier deur Théophile Hamel, ca. 1844. Daar is geen bekende outentieke portrette van Cartier nie.
Gebore31 Desember 1491
Sterf1 September 1557
NasionaliteitFrankryk
BeroepNavigator en ontdekkingsreisiger
Bekend virEerste Europese binnelandse reis in Noord-Amerika. Beweer Kanada vir Frankryk.
Handtekening

Jacques Cartier (Saint-Malo, Frankryk 31 Desember 1491 – 1 September 1557) was 'n Franse ontdekkingsreisiger van Kanada.

Die Koning van Frankryk, François I, het hom gekies om certaines îles et pays où l'on dit qu'il se doit trouver grande quantité d'or et autres riches choses te vind ("sekere eilande en lande waar daar skynbaar groot hoeveelhede goud en ander rykdom is"). In 1534 het hy vertrek op 'n vaart op soek na 'n westelike weg na Asië. Hy het sekere dele van wat nou bekend staan as Newfoundland bestudeer (vanaf 10 Mei van daardie jaar).

Ontdekkingsreise

[wysig | wysig bron]


Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Blashfield, Jean F (2002), Cartier: Jacques Cartier in search of the Northwest Passage, Compass Point Books, ISBN 0-7565-0122-9, geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2023
  • Cartier, Jacques (1993). Ramsay Cook (red.). The Voyages of Jacques Cartier. Toronto: University of Toronto Press. ISBN 0-8020-5015-8.
  • Greene, Meg (2004), Jacques Cartier: Navigating the St. Lawrence River, Rosen Central, ISBN 0-8239-3624-4, geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2023
  • Guitard, Michèle (1984). Jacques Cartier in Canada. Ottawa: National Library of Canada. Text in English and in French, in parallel columns. ISBN 0-662-52832-8
  • Jacob, Yves (2000), Jacques Cartier (French version), Éditions l'Ancre de marine, ISBN 2-84141-145-1, geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2023